Pretoria Central Western, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 386-57... SHOW
Die inwoners word versorg deur 'n multi-professionele span en bied die tehuis 24-uur versorging en verswakte ouer persone wat die volgende dienste insluit: Emosionele ondersteuning; Deurlopende kontak met kinders en familie; Pastorale sorg; Kerkdienste vind op Woensdae by die tehuis ples; Herversorging; Nael -en voetversorging; Wasserydienste; 3 etes per dag; Skoonmekdienste; Aktiwiteitsprogramme; Vervoerdienste; Biblioteekdienste; Snoepwinkel; Geriatriese kliniek (Woensdae) met dienste gelewer deur geneesheer.
Nursing Homes &/Or Frail Care Centres
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 807-11... SHOW
Co-Operative Societies
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 335-28... SHOW
Ons skool is geleë en die voet van die Magaliesberg wer ons een groot en gelukkige gesin is. Hoe bevoorreg is ons nie dat die Here hierdie skooltjie wat op 28 Julie 1953 met 113 leerlinge en 5 damespersoneel begin het as die "De Beer-stret Skool" so geseën het as een van ons top skole van vandag. Die eerste leuse was "Bou 'n Nasie" en tans is die leuse "Wek en Werk". Op alle gebiede is ons top presteerders. Dit gen baie goed op akademiese gebied asook met puik vertonings op sportgebied. Op kultuurgebied het die Senior- en Kriewelrevue hulle merk gelet. Hulle word jerliks gekeur vir die Stetsteater en neem en verskeie optredes en kompetisies deel.
Primary Schools
Report Incorrect Info

Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(086) 113-12... SHOW
FWC doen oprigting en hestel werk in die Noord-Kep en Vrystet omgewing. Van Der Kloof, Orania, Hopetown, Douglas, Prieska, Modderrivier, en Jan Kempdorp. Oprigting van nuwe Spilpunte Afbreek en oprig van bestende Spilpunte Herstel en diens van Spilpunte Alle elektriese werk op Spilpunte Kabel diefstal ons sal die probleem vir jou oplos. Vervang kabels met oorhoofse spannings drade. Agrico, Valley, Zematic, Stetteyn, Senter360.
Household Appliances (Electrical) - Repairs
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 345-11... SHOW
Collage is I gemeente met I droom wer ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, I kerk kan bou wat I hele stad beïnvloed en dat ons sem I stad kan wees op I berg wervan die lig nie weggesteek kan word nie. Ons wil jou nooi en verwelkom om deel te word van die droom. Ons skep geleentheid wer jy op 'n eenvoudige, eg en 'n onweerstenbare wyse God op 'n weeklikse basis kan erver. Ons skep ook ruimte om elke persoon in hulle spesifieke lewensfase te akkomodeer met die doel om hulle te motiveer en bemagtig om passievol en voluit te lewe.
Churches
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 460-78... SHOW
Met klem op uitnemendheid, aktiewe deelname en die vereiste dat alle inwoners by die naam geken moet word, handhaaf Sonop met sy relatief klein inwonertal homself tussen die groter koshuise op die Tukkiekampus. Om in hierdie tuiste weg van jou ouerhuis te mag woon is 'n voorreg - want - "Bitter min kan 'n Sonopper wees". TONIE VILJOEN, Huisvader
Hostels
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 330-20... SHOW
Kiddo Kleuterskool bied 'n liefdevolle en veilige atmosfeer vir u kind. Gebalanseerde meltye is uitgewerk deur 'n dieetkundige en ouers is welkom om te kom kyk na die voorbereiding van die kos en watter tipe kos word gegee vir die kinders. Weeklikse evaluasies word gedoen deur ons bekwame onderwyseresse, wat weekliks uitgestuur word na die ouers, sodat enige probleme betyds geïdentifiseer kan word voordat die rapporte uitgestuur word. Gereelde opvoedkundige instappies vind ples om die kinders te kan vermek. Kiddo neem baba's vanaf 3 mnd en dan kleuters tot en met Gr. R. Kiddo se ure is vanaf 06: 15-17: 30. CCTV op perseel. Kiddo se gebou word weekliks ontsmet deur die metskappy Jan-Pro en die klaskamers word dan derna degliks ontsmet deur ons personeel met Jan-Pro se ontsmettingsmiddels. Kiddo het 'n "oop deur" beleid, wat beteken u kan enige tyd deur die dag die skool kom besoek en op die CCTV kom kyk hoe gen dit met u kind. Kiddo stuur elektroniese verslae uit oor u kind.
Creches, Educare & Pre-Primary
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 335-22... SHOW
Accounting & Bookkeeping Services
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 362-13... SHOW
Die Afrikense Protestantse kerkverband besten uit gereformeerde kerke (gemeentes) van Christus wat: Die Drie-enige God werlik wil ken en wil dien; Jesus Christus as Here bely en in Hom as die enigste Middeler hulle volle redding verwag; in 'n wêreld wat die mens al meer sien as die norm van sy eie besluite, glo dat die oppermag van God vanuit sy Woord onverskrokke verkondig moet word; hul kerkwees bou op die Bybel as Woord van God; hulle roeping derin vind om God se Woord suiwer te verkondig en hierin sten die uitgangspunte van die reformasie vir hulle sentrel, te wete: Die Woord alleen (Sola Scriptura), Christus alleen (Solus Christus), genade alleen ( Sola Fide) ; die volgende belydenisskrifte enver omdat dit in ooreenstemming met God se Woord is: Ekumeniese belydenisse: die Apostoliese Geloofsbelydenis; die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Athanasius. Gereformeerde Belydenisskrifte: die Nederlandse Geloofsbelydenis; die Heidelbergse Kategism
Churches
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 806-72... SHOW
Die Spade Reën Sending sien homself as 'n Pinkster Evangeliese kerk. Deur die geloof in Jesus Christus, is ons verenig tot alle belydende Christene op erde. Ons hoofdoel is om die wêreldwye kerk van Jesus Christus te help vestig...
Christian Mission Organizations
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(083) 700-14... SHOW
We help people to put trauma behind them. Stop Bullying! Counselling, Pastoral counselling, Trauma counselling, Training, Workshops, Online workshops, , Christian Ministry. Under the leadership of Rev Wynand Louw. CEO is Dr Barbara Louw - www. itn. org. za. Free daily word of encourage in your inbox on request - info@itn. org. za Alle dienste is ook in Afrikaans beskikbaar. aanlynwerkswinkels vir beraders, onderwysers, ouers, au pairs en professionele persone wat met mense werk. Gratis daaglikse bemoediging in jou epos beskikbaar op versoek by info@itn. org. za
Emotional & Crisis Counselling Services
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 332-13... SHOW
President Kruger Kinderhuis Pretoria is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat ons toespits op die versorging van kinders in 'n Afrikens Christelike milieu. Die President Kruger Kinderhuis Pretoria is gestig in 1939. Ons kinders word by ons geples met 'n hofbevel as gevolg van trauma en versorgingsverwante oorsake.
Children's Homes
Report Incorrect Info

Pretoria East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(012) 023-13... SHOW
The SAOU is a teachers' union, dedicated to the highest universal values and values of service delivery. We are a strong professional body with the power to negotiate salaries and conditions of service with the employer, and to represent members in grievances and disputes. Maintaining sound relations with the employer and other unions is also important to us. SAOU members are provided with, among others, valuable financial services. Members are never left uninformed. ******* Die SAOU is 'n onderwysersunie wat verbind is tot die hoogste universele werdes en norme in dienslewering. Ons is 'n sterk beroepsliggem met die mag om vergoeding en diensvoorwerdes met die werkgewer te beding, en om namens lede in die geval van griewe en dispute op te tree. Om goeie verhoudings met die werkgewer en ander onderwysersunies te handhef is vir ons ook belangrik. SAOU-lede word met, onder andere, werdevolle finansiële dienste voorsien. Lede word nooit in die duister gelet nie.
Trade Unions
Report Incorrect Info

Pretoria North East, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa

(083) 212-04... SHOW
Klitsies Babahuis spesialiseer op die kleiner babas vanaf 2mnde tot 3 jer. Ons is klein skooltjie met baie goeie onderwyses en assistente. Stimulasie vanaf klein babas is baie belangrik en elke baba kry hom / her nodige endag. Mek afsprek en besoek ons gerus. Covid reels geld.
Creches, Educare & Pre-Primary
Report Incorrect Info

Centurion, Tshwane, Gauteng, South Africa

(073) 987-36... SHOW
Bathopele shuttle is a black owned company stated in 2013, we specialise with pick ups from the airport to various cities. We also rent out cars to various companies.
Co-Operative Societies
Report Incorrect Info