T: (082) 886-26...
T: (082) 886-26...
Senwes is een van die toonaangewende gediversifiseerde agri-besighede in Suid-Afrika gestig in 1909 en diepgewortel met sy hoofkantoor in Klerksdorp, Suid-Afrika, strek sy besigheidsaktiwiteite oor vier lande in die SAOG-streek.