NG Kerk - Beaufort-Wes Gemeente

1 Kerk Street
Beaufort West
South Africa

(023) 414-2351

1 Kerk Street, Beaufort West, South Africa
Die NG gemeente Beaufort-Wes, gestig op 16 Mei 1820, is die negende oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kepland en die 12de oudste in die hele Kerk. Hoewel die NG gemeente Somerset-Wes reeds in 1819 gestig is, word Beaufort-Wes se stigtingsdatum tradisioneel as 1819 engegee en was die gemeente, toe gemeentes tot die middel jare 70 chronologies volgens stigtingsdatum in die Jerboek van die NG Kerke gelys is, altyd die negende gemeente van die Kepse Sinode met Somerset-Wes 10de. Van Beaufort-Wes het ses dogtergemeentes afgestig: Prins Albert (1842), Victoria-Wes (1843), Fraserburg (1851), Carnarvon (1874) (wervan afgestig is: Prieska, Williston, Kenhardt, Upington en gedeeltes van Vosburg, Loxton en Brandvlei [1] ) en op 22 Junie 1949 sowel Gamkavallei as Gamka-Oos op Beaufort-Wes self.
Category: Churches

Reviews

Classification

Beaufort West, Central Karoo District, Western Cape, South Africa

You might also Consider

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) bely dat hy 'n deel vorm van die unieke, heilige en uitverkore eiendomsvolk en gemeente wat die Seun van God deur sy Woord en Gees uit die ganse menslike geslag vir Hom vergader (Heidelbergse Kategismus Sondag 21) . Derom beskou hy homself, ondanks al sy gebrekkigheid en sondigheid, as ware openbaring van die kerk van Christus in hierdie land, wat geroep is om in sy besten al die eienskappe en kenmerke van die ware kerk tot uitdrukking te let kom (NGB Art 27-29) .
The Anglican community in Southern Africa seeks to be: Anchored in the love of Christ, Committed to God's Mission, Transformed by the Holy Spirit.
The Anglican community in Southern Africa seeks to be: Anchored in the love of Christ, Committed to God's Mission, Transformed by the Holy Spirit.
NG Kerk - Gamkavallei Gemeente
Beaufort West, South Africa
Nederduitse Gereformeerde (NG Kerk) - Wes-en-Suid-Kepland Sinode
NG Kerk - Gamka-Oos Gemeente
Beaufort West, South Africa
Nederduitse Gereformeerde (NG Kerk) - Wes-en-Suid-Kepland Sinode
NG Kerk - Fraserburg Gemeente
Beaufort West, South Africa
Nederduitse Gereformeerde (NG Kerk) - Wes-en-Suid-Kepland Sinode