Lynedoch Primary School

Lynedoch
Stellenbosch
South Africa

(021) 881-3515

Lynedoch, Stellenbosch, South Africa
Category: Primary Schools

Reviews

Classification

Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa

You might also Consider

St Ida's Primary School
Stellenbosch, South Africa
St. Idas R. K. Primęr is ‘n dinamiese skool wat ongeveer 250 leerders huisves vanaf Gr. R tot 7. Leerders kom vanaf Idasvallei, Cloetesville, Jonkershoek en Welgevallen plase asook van Kayamandi. Ons skool is volgende jaar 75 jaar oud met ‘n baie distinktiewe katolieke geskiedenis. Ons skool was ook een van die eerste skole wat hulle deure oopgemaak het vir leerders van alle rasse. Ons is bevoorreg om hardwerkende, passievolle en goed gekwalifiseerde opvoeders te kan hę. Hulle is bereid om meer as hul plig te doen om die leerders te help en leiding te gee. Dit is ons visie om die kind holisties te ontwikkel sodat hulle produktiewe lede van ‘n veranderde dinamiese globale węreld word. Dit is ‘n skool met Christelike beginsels waar leerders nog steeds Godsdiensonderrig ontvang. By St. Idas probeer ons die beste kwaliteit opvoeding te bied op alle gebiede. Ons hoef glad nie terug te staan met ons Wiskunde en Tale uitslae nie. Op sport en kulturele gebied doen ons ook uitstekend...
St Vincent's Primary School
Stellenbosch, South Africa
Die eerste skoolgebou in Koelenhof was opgerig deur Mnr. Joseph Mack, 'n Katoliek van Ierland wat die Bestuurder van die "Hume-Piep-Brick" Industrie te Koelenhof was. Hierdie beskeie sinkhuise, naby die stasie het as Kerk gedien en ook as skool. Die onderwyseresse was "Miss Cathy" van Stellenbosch, wat vroeer 'n Dominikaner Suster was. Kinders van Idas-Vallei het ook na die Katolieke Skool gekom. Dit het in 1931 begin. In 1935 het Pallotinie-Susters uit Duitsland aangekom en 'n stuk grond gekoop. Daarop was die klooster, die kerk en twee klaskamers opgerig. (Sub A tot Std. 1 en Std. 2 tot Std. 6) . Na die Primęre Skool was daar voorsienig gemaak vin 'n 3 jaar Naaldwerkopleidings-kursus vir meisies. In Januarie 1954 het die Oblate-Susters die klooster en skool te Koelenhof oorgeneem. Sr. Marie-Agnes en Sr. Francoise-Augustine het 90 leerlinge onderwys, maar die daaropvolgende jaar word 'n derde klaskamer bygevoeg en nog 'n onderwyseres was nodig. In Oktober 1959 ...
Nondzame Primary School
Pniel, South Africa
Nondzame Primary School is a school that offers Gr. R to Gr. 7 with isiXhosa as the language of learning in Gr. R to Gr. 3, and English from Gr. 4.
Laerskool WA Joubert
Paarl, South Africa
Primary School
The school can accommodate 1 000 students in grades 1 to 6. The school offers a comprehensive curriculum enhanced with a wide range of extracurricular activities, including many sports and practical music programs. Mary Help of Christians is an Independent Archdiocesan school situated in Paarl. We serve the communities of Paarl and Mbekweni. The school was started in 1963 when the late Cardinal Owen McCann asked the Salesian Sisters to start a school in Paarl. For many years the Sisters served the school with immense commitment, but today we have no more sisters at the school. For many years the community thought the school is a Salesian school, because of the presence of the Sisters. The school goes from Grade R to Grade 7. Currently we have 625 learners and a staff of 19 educators and 5 support staff. We have English as medium of instruction and we take part in the Eisteddford and Sport Programme of the Paarl schools...
Worcester Primary School
Worcester, South Africa
Worcester RC Primary opened its doors for the first time in January 1962 with Mrs S Neethling as the sole teacher. The school initially housed 23 Sub A leaners. Over the next few years the number of learners increased and Mrs Fielies, Mrs Kleintjies and Mrs Grove were added to the staff to teach up to Standard 4. These founding teachers were remunerated by the Church, but due to the efforts of Father Smeets, were eventually able to receive subsidies from the Department as the learners’ roll exceeded the 200 mark. Tough times awaited the newly formed school. The school had endless problems with shortages of textbooks and scribblers, whilst the facilities and equipment was not up to standard. Father Buggenhout started a feeding scheme at the school to ease the plight of hungry learners. The staff did all the cooking themselves. Mrs Neethling was in charge of religious studies in the school and her husband, Mr J Neethling, joined the staff in 1968 to become principal. The ...