Logo

    fbShare

Langenhovenpark Dental
31 Totius Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, South Africa
CLOSED NOW!  Open again tomorrow 8:00 - 17:00
Welkom by LHP Dental. Hier poog ons om jou gemaklik te laat voel met als wat onwetend en onseker is teen n sakpas prys. Ek het self 4 kindertjies en het daarom n spesiale geduld aangeleer om ook met die instap lief te wees vir jou kleintjie. Kom kyk gerus of stuur n whatsapp vir vrae of kwotasies. Na ure opsie is beskikbaar. Ek doen basiese tandheelkunde (vulsels, verwydering van tande) asook spesiale tandheelkunde (maak van knersplaatjies, valstande, wortelkanale, krone in samewerking met UniPro Lab) en estetiese tandheelkunde (Bleiking)




CLASSIFICATION

Bloemfontein, Mangaung Metro, Free State, South Africa

BUSINESS HOURS

Monday to Friday
08:00 - 17:00
Public Holidays
Closed

Sponsored Ads

Dr P MatjoaView
Dentist
 Bloemfontein
Dr C.H Wu - Confident Dental IncView
Friendly dental team that is dedicated to provide professional and quality dental care
 Bloemfontein
Dr NFJ Van VuurenView
1 2 3 All medical aids Welcome, including Discovery Keycare! General dentistry oral surgery tooth whitening cosmetic dentistry dental impla...
 Bloemfontein