Logo
    fbShare

Sunwardpark Baptiste Kerk/baptist Church
Sunward Park, Boksburg, South Africa
Sunward Park Baptiste Kerk is n plaaslike gemeente van die Here in Boksburg, wat baptisties van oortuiging is. Ons is geafilieer met die Afrikaanse Baptiste Kerke wat n afilliasie van soortdenkende gemeentes is wat in besonder die Afrikaanse gemeenskap van Suid Afrika bedien. Ons verwelkom almal wat geloof in die Here Jesus Christus bely en ook enige persoon wat Christenskap ondersoek. Ons sien uit daarna om jou in persoon te ontmoet.




CLASSIFICATION

Boksburg, East Rand, Gauteng, South Africa

Sponsored Ads

Nederduitsch Hervormde KERK (NHK) - WitfieldView
ONS VISIE: Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld
 Boksburg
Nederduitse Gereformeerde KERK - van Dykpark GemeenteView
Nederduitse Gereformeerde KERK (NGK)- Hoeveld Sinode
 Boksburg
Christian Family ChurchView
Christian Family Church, where Jesus is Lord
 Boksburg