Spade Reen Sending Internasionaal - Elim

Springbok
South Africa

(027) 712-3481

Springbok, South Africa
Die Spade Reën Sending sien homself as 'n Pinkster Evangeliese kerk. Deur die geloof in Jesus Christus, is ons verenig tot alle belydende Christene op erde. Ons hoofdoel is om die wêreldwye kerk van Jesus Christus te help vestig. Ons weet almal dat die mensdom oor grense heen besten, asook dat ons almal die hoogte- en legtepunte van die menslike besten deelagtig word. As Christene weet ons God het ons lief en weet dat ons harte verenig is deur die Heilige Gees met God. Omdat Christus in ons leef, word ons lewens nie oorheers deur die sonde en selfsug nie, mer deur God se liefde en die gees van Jesus. Dus het ons lewe 'n nuwe basis, 'n nuwe betekenis en lewe ons om nuwe doele te bereik. Ons lewe gen nie oor onsself nie, mer oor God en ons medemens. Ook is ons geluk nie afhanklik van kortstondige verlies van eiendom of die wêreldse dinge nie, mer ons lewens moet gekenmerk word deur standvastige liefde, vreugde, vrede en hoop vir die toekoms sem met Christus in God se glorie...

Reviews

Classification

Springbok, Namakwa District, Northern Cape, South Africa

You might also Consider

Die Spade Reën Sending sien homself as 'n Pinkster Evangeliese kerk. Deur die geloof in Jesus Christus, is ons verenig tot alle belydende Christene op erde. Ons hoofdoel is om die wêreldwye kerk van Jesus Christus te help vestig...
Die Spade Reën Sending sien homself as 'n Pinkster Evangeliese kerk. Deur die geloof in Jesus Christus, is ons verenig tot alle belydende Christene op erde. Ons hoofdoel is om die wêreldwye kerk van Jesus Christus te help vestig. Ons weet almal dat die mensdom oor grense heen besten, asook dat ons almal die hoogte- en legtepunte van die menslike besten deelagtig word. As Christene weet ons God het ons lief en weet dat ons harte verenig is deur die Heilige Gees met God. Omdat Christus in ons leef, word ons lewens nie oorheers deur die sonde en selfsug nie, mer deur God se liefde en die gees van Jesus. Dus het ons lewe 'n nuwe basis, 'n nuwe betekenis en lewe ons om nuwe doele te bereik. Ons lewe gen nie oor onsself nie, mer oor God en ons medemens. Ook is ons geluk nie afhanklik van kortstondige verlies van eiendom of die wêreldse dinge nie, mer ons lewens moet gekenmerk word deur standvastige liefde, vreugde, vrede en hoop vir die toekoms sem met Christus in God se glorie...
YFC is an indigenous, non-profit, non-denominational, non-racial Christian youth agency. Active in all nine provinces of South Africa. Affiliated with similar organisations in over 100 nations world wide. Committed to the holistic development and empowerment of young people of all communities and cultural backgrounds. YFC Knysna uses the most effective and responsible means to serve the youth. These interventions / projects are in the following areas: school development & life skills projects; shelters for children and youth at risk; youth clubs, leadership training, job creation, music, drama, street teams, adventure outreach and camps, bible study & discipleship, counseling services / centres and community development.
Die Spade Reën Sending sien homself as 'n Pinkster Evangeliese kerk. Deur die geloof in Jesus Christus, is ons verenig tot alle belydende Christene op aarde. Ons hoofdoel is om die wêreldwye kerk van Jesus Christus te help vestig...
YMCA - Athlone
Cape Town, South Africa
Student Accommodation, Hostel
Non Profit Organisation, SAQA acredited Christian Religious Practitioner, Missionary School