Physical address
15 Villiers Street, Kimberley, South Africa
Email address
Send us a message
Overview
Die sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Noord-Kaapland is hoofsaaklik 'n plattelandse sinode met 81 gemeentes - waarvan die meeste in die provinsie Noord-Kaap geleë is. Enkele gemeentes (15) is in die provinsie Noordwes (die ring van Mafikeng en die ring van Reivilo) .
CLASSIFICATION
Location
Kimberley, Frances Baard District, Northern Cape, South Africa